Get ready to meet new people and enjoy a fun evening at our Speed Dating Events! Just fill out the form below and our organizers will be in touch with all the details, including date, location, and price. You're not committing to anything - just letting us know you're interested.
Ek ondersteun graag die proses Siende dit n mooi manier is Om Ander ''like minded'' mense te ontmoet. Daar is dan geen risiko Om deel van die vele ''Catfish'' gevalle daar buite te wees Nie. Ook Vir respek tot mense Se Tyd Kan jy dadelik Na die 1st ontmoeting Weet of die Ander persoon Verder sal Wil gesels of Nie. - Anton
Dit was n lekker aand. (die wyn het beslis gehelp vir die senuwees) Dit was lekker om nuwe mense te ontmoet. Sal beslis weer gaan. - Anonymous
Was great gewees. Sal lekker wees as daar mee mense is, en as die event dalk vir 2 ure aanhou! - Gerhard
It was a fun evening, with good chats, nice people and a relaxed atmosphere. Thank you for the speed dating team for their good organization and making this possible. I'm looking forward to the next events. - Anonymous
Was soooo uit my comfort zone uit, maar as mens eers daar is en jy gesels lekker... Overall was dit glad nie so erg soos mens dink nie. Dit was veilig en gesellig. - Anonymous
Aangename tydjie om mense se ontmoet , vriende maak of iemand spesiaal, en ook goedkoopste 😅😂. As jy nie baie sociaal is nie of nie meer pub/club nie is dit n lekker plek om maand se social in te kry😅 - Donovan
Baie aangenaam sal weer Aug sien. - Anonymous
I was very sceptical about the process but it turned out to be a good experience. - Chantall
I started with open-ended questions like, “So tell me about yourself?” This not only sparked engaging discussions but also helped me connect on a deeper level with my dates. Overall, the speed dating was a fun and effective way to meet new people, and I would definitely recommend it to anyone looking to expand their social circle! - Denzill
Was 'n baie aangename aand en gesellig met die ander mense. Sal verseker weer gaan! - Anonymous
Het hele aand baie geniet, lekker gesels en dit was te gou verby. Laat my asb weet as julle weer so iets doen. - Henk
As jul weer so event hou dink ek ek sal weer kom, dankie vir die geleentheid! - Anonymous
I enjoyed this experience, Met beautiful people. Thank you for my special request 🥤 Let see what happens. I's winter so Cupid might be slow... If nothing happens this time, I'll join again. I think it was done very well. - Ruaan
Ek wil net sê wat 'n wonderlike geleentheid dit was om mense te ontmoet en uit n comfort zone te kom. Die event was baie goed georganiseer en die atmosfeer gesellig. Ek waardeer die moeite wat in die organisasie ingesit is. Dit het beslis 'n positiewe ervaring geskep! - Anonymous
Was 'n baie goeie event. Ek het dit geniet. - Jeandre
Baie dankie dit was baie lekker. Sal beslis weer so iets doen. - Chantell
It would be hard for me to say how to improve it as I am not outgoing in social scene and somewhat weird thy say lol. the event was real nice. Totally different to my everyday life. There was one that drew some attention. Might make contact. In the end would be her choice haha - Donovan
Ek was nogal senuweeagtig om te gaan, maar Ek moet sê dit was n fun experience! Die plekkie was baie lekker en die mense baie vriendelik! Ek het nou nie "die een" ontmoet nie, maar het baie oulike vriende en vriendinne die aand gemaak!✨️ - Melissa
It was a fun and relaxed evening. The questions were excellent and helped at times. The group was almost the perfect size, I do not think you should exceed more than 14 people at any given time, otherwise it starts getting difficult to remember. - Anonymous
The night was amazing,made more friends and had an amazing night can't wait for the next date 🥳💪 - Quinton